Home / 0
Loading Events
24
July
Wednesday

ATKV Applous

July 24 @ 6:30 pm - 9:00 pm
R100
  • This event has passed.


Die Gala-aande vind in die Sand du Plessis teater in Bloemfontein plaas vanaf Woensdag 24 Julie tot Saterdag 27 Julie 2019 en begin in die aande om 18:30.

Wanneer sing die kore:

Woensdag 24 Julie: Laerskool: Meriete en Meriete nie-Afrikaans (SOLD OUT)
Donderdag 25 Julie: Laerskool Prestige; Laerskool Ope afdeling; Hoërskool Ope afdeling. (SOLD OUT)
Vrydag 26 Julie: Hoërskool Meriete afdeling
Saterdag 27 Julie: Hoërskool Prestige afdeling (SOLD OUT)

Toegang is R100 vir volwassenes en R60 vir kinders en pensionarisse. Besprekings kan gedoen word by PACOFS.
Kontak PACOFS by 051 447 7772 of op pacofs.co.za/wp/bookings/

ATKV-Applous is die oudste skoolkoorkompetisie in die land. By ATKV-Applous kry leerders die geleentheid om hul liefde vir Afrikaans en koorsang uit te leef. Laer- en hoërskoolkore kan aan ATKV-Applous deelneem.

Details
Date: July 24
Time: 6:30 pm - 9:00 pm
Cost: R100
Event CategoryMusic