Home / 0
Loading Events
27
June
Thursday

KOOPKGAG

June 27 @ 7:00 pm - 8:30 pm
R60
  • This event has passed.

KOOPKRAG is geskryf en regisseur deur Maria de Koker.

Van tyd tot tyd ondervind ons almal ñ oomblik van “donkerte” in ons huise. Dis òf “loadshedding” of een of ander probleem, maar die lewe gaan aan of daar nou lig is of nie.

Bruin Mense, of Kleurlinge, soos wat hulle bekend staan, voel dieselfde en die toneelstuk fokus op werklikhede wat hulle ervaar en teekom van dag na dag, en waarmee elke gemeenskap kan identifiseer.

Dit raak aan kwessies soos werkloosheid, dwelmmisbruik, godsdiens, rassisme en politiek, om n paar te noem.

Die stories in hierdie stuk word vertel deur n Kleurling familie, Ma, haar twee seuns Kiewiet, wat die oudste is, en Tollos, die jongste, en Sharnè, wat Kiewiet se meisie is. Hulle praat oor hul ervaringe in die Nuwe Demokratiese Suid Afrika, as Bruin mense of Kleurlinge.

27, 28 & 29 June @ 19H00
tickets R60 and R50 groups of 10 or more

Details
Date: June 27
Time: 7:00 pm - 8:30 pm
Cost: R60
Event CategoryDrama
Venue
Venue Name: Pacofs Studio 2
Address: 12 First Avenue
Bloemfontein, Free State 9301 South Africa
Phone: 0514477771
Website: pacofs.co.za
Organizer
Organizer Name: Pacofs
Phone: 0514477771
Email:
Website: pacofs.co.za