Spoegwolf

Spoegwolf kom draai in die Vrystaat vir ‘n baie spesiale optrede! Kom vang ons Donderdag 15 Junie by die San Du Plessis teater vir ons eerste (en dalk ons enigste) konsert in Bloemfontein vir 2023! Dit beloof om ‘n hoë-kwaliteit, intieme teaterproduksie te wees vir diegene wat die Spoegwolf live show in top styl wil beleef.

June 15 @ 19:00
19:00

PACOFS

Book Now!