“Doodnormaal” is alles behalwe normaal
BLOEMFONTEIN — In \’n aangrypende vertolking van die menslike kondisie, maak Doodnormaal sy debuut as deel van die PACOFS Artistieke Program vanaf 11 tot 13 September 2025, met Nico Taljaard in die hoofrol en regie deur Dion van Niekerk. Lukas, ‘n verhoogbestuurder onder druk, skarrel agter die skerms om die verhoog gereed te kry vir […]
“Doodnormaal” is alles behalwe normaal Read More »

