AFRIKAANSE LEGENDES IN KONSERT
Persverklaring | Afrikaanse Legendes in Konsert – Herontdek die Legendes van Afrikaanse Musiek[Bloemfontein, 20 Julie] – Afrikaanse Legendes in Konsert, ‘n viering van musiek deur ou Afrikaansemusiek legendes, is gereed om gehore te betower met ‘n unieke herinterpretasie van tydlose treffers. Hierdie konsert, aangebied deur PACOFS in samewerking met Phoenix Productions, vind plaas op die21ste […]
AFRIKAANSE LEGENDES IN KONSERT Read More »










