“\’n Wille-Woele-Weste Storie” bring die “cowboys” terug Bloem toe
Bloemfontein moet gereed staan, die “cowboys” is oppad! Die kinderstuk “\’n Wille-Woele-Weste Storie” word in Augustus weer opgevoer in Studio 2 by PACOFS (Performing Arts Center Of the Free State) in Bloemfontein, na drie jaar se afwesigheid. Die toneelstuk, wat in 2019 by die Vrystaat Kunstefees gedebuteer het, het sy laaste draai in 2021 gemaak […]
“\’n Wille-Woele-Weste Storie” bring die “cowboys” terug Bloem toe Read More »










